Sekere gebare het net ‘n manier om die hartsnare te roer, maar van ‘n 13-jarige, beteken dit soms selfs meer. Liam Tosen, ‘n gr. 7-leerder van Laerskool Malelane, het op sy jong ouderdom besluit hy ...
Stephen Kutoane wou sommer iets mooi maak. So het hy verlede jaar in Covid-tyd begin vorms maak om die beddings op die Dome Primary School se skoolterrein. Sy kreatiewe idees het al soveel komplimente ...